Links
Links to Relevant Pages and Video's
Here are some interesting links related to RCH and the Farming Industry:
Virbac Slaglamkompetisie
Regina Harmse gesels met FarmSpace oor die kompetisie, kruisteling en wat haar geheim is rondom die kompetisie.
https://www.facebook.com/farmspacesa/videos/1881316035292971
Hoekom soek jy ‘n Ile de France skaap op jou plaas?
Regina Harmse gesels met FarmSpace en vertel ons meer oor hoekom sy besluit het op die Ile de France en wat haar ervaring is met die uitstekende ras.
‘n Dier is net so goed soos wat jy hom bestuur.
Regina Harmse van RCH ILE DE FRANCE STOET vertel ons meer oor hoe sy dinge op die plaas doen en hoe sy seker maak haar diere is reg.
Regina Harmse – Ile de France Ras
Regina Harmse van RCH Ile de France Stoet is sedert 2005 ‘n aktiewe stoetboer en vandag gevestig as ‘n sterk rolspeler in die Ile de France kringe.
“𝗪𝗮𝘁 𝘃𝗶𝗿 𝗺𝘆 𝘃𝗲𝗿𝗯𝗹𝘆𝗱𝗲𝗻𝗱 𝗶𝘀 𝗱𝗮𝘁 𝗱𝗮𝗮𝗿 𝘀𝗼𝘃𝗲𝗲𝗹 𝗷𝗼𝗻𝗴 𝗯𝗼𝗲𝗿𝗲 𝗶𝘀 𝘄𝗮𝘁 𝗯𝗲𝗹𝗮𝗻𝗴𝘀𝘁𝗲𝗹!”
Sy glo die ras groei van krag tot krag!
Dit kan nie net gesien word in die algemene belangstelling nie, maar ook in die kwaliteit van Ile de France stoet skape wat op ‘n merkwaardige vlak is.
Ile de France Genootskap van Suid-Afrika
Die missie van die SA Ile de France Genootskap is om Ile de France Super slaglamproduksie te bevorder.