Op 20 Augustus 2021 wen RCH Ile de France Stoet ‘n Nasionale Interras Slaglamkompetisie
Kampioen Slaglam aan die haak
Reserwe Kampioen Slaglam aan die haak
Kampioen Groep lammers aan die haak
Reserwe Kampioen groep lammers aan die haak
KROONSTAD
Hierdie kompetisie is so bietjie anders aangebied die jaar, daar was ook geen op die hoef beoordeling nie, aanpassings is gemaak ter wille van COVID-19
RCH Reserwe Kampioen groep aan die haak.
PRETORIA
Op 27 Oktober 2020 tydens die Nasionale Karkaskompetisie prysuitdelingsfunksie wat deur SAMIC in Pretoria aangebied is, ontvang 'n groep RCH lammers 'n 3de plek met 'n punt van 96.65%.
PARYS
RCH ontvang 'n Elite Silwer Toekenning van Stamboek in die Elite Kleinvee teler van die Jaar-toekennings
RCH is baie trots op die prestasies behaal tydens Alfa Expo se Slaglamkompetisie aangebied deur Tau Voere in Parys.
RCH het skoonskip gemaak tydens op die hoef beoordeling in die Tau Voere slaglamkompetisie by die Alfa Expo.
Ooie
Ramme
CULLINAN
PIETERMARITZBURG
Ooie
Ramme
Ontvang toekenning vir Teler met die meeste punte
Reserwe Supreme Interras Kampioen Ram op die Skou – RC15447
Slaglam op die hoef onder 40kg:
Slaglam op die hoef bo 40kg:
Slaglam aan die haak:
RCH ontvang 'n Elite Goue Toekenning van Stamboek in die Elite Kleinvee teler van die Jaar-toekennings
Kampioen Interras slaglam op die hoef
Reserwe Kampioen Interras slaglamgroep op die hoef
Kampioen interras slaglamkarkas
Kampioen Interras groep van 4 slaglammers.
Hiervoor kry die Genootskap ‘n toekenning vir die beste Genootskap prestasie in die Virbac interras slaglam kompetisie.
Kampioen Interras slaglam op die hoef, kyk gerus na die onderstaande video soos op Alfa se Facebook blad
Platinum Toekenning vir uitsonderlike kudde-aantekeningspraktyke en teling
Silwer Toekenning - Ter uitbouing van die Ile de France ras en lojale toewyding
Goue Toekenning
Platinum Toekenning vir uitsonderlike kudde-aantekeningspraktyke en teling
Goue Toekenning - Ter uitbouing van die Ile de France ras en lojale toewyding
Goue Toekenning
Platinum Toekenning vir uitsonderlike kudde-aantekeningspraktyke en teling
Goue Toekenning - Ter uitbouing van die Ile de France ras en lojale toewyding
Goue Toekenning
Kudde meer as 160 Ooie